Grootfontein Sewende-Dag Adventistekerk
"En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke." Openbaring 14:6
BESTUDEER GOD SE WOORD
Kies uit 'n verskeidenheid aflaaibare Bybelstudies, sluit aan by 'n aanlyn Bybelskool, of kontak ons vir persoonlike Bybelstudies.
LEEF 'N GESONDE LEWE
"Geliefde, ek bid dat dit jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond wees, net soos dit met jou siel goed gaan." 3 Johannes 1:2
MAAK 'N VERSKIL
"En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom." Markus 16:15