Grootfontein SDA Kerk Kenteken Grootfontein SDA Kerk
Tuis Bybelstudies Wat Ons Glo Kontak Ons
Tuis Bybelstudies Wat Ons Glo Kontak Ons
Grootfontein Sewende-Dag Adventistekerk

Grootfontein Sewende-Dag Adventistekerk

"En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke." Openbaring 14:6

BESOEK ONS
Bestudeer God se Woord

BESTUDEER GOD SE WOORD

Kies uit 'n verskeidenheid aflaaibare Bybelstudies, sluit aan by 'n aanlyn Bybelskool, of kontak ons vir persoonlike Bybelstudies.

LEER NOU
Leef 'n Gesonde Lewe

LEEF 'N GESONDE LEWE

"Geliefde, ek bid dat dit jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond wees, net soos dit met jou siel goed gaan." 3 Johannes 1:2

VIND MEER UIT
Maak 'n Verskil

MAAK 'N VERSKIL

"En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom." Markus 16:15

VIND MEER UIT

Adres

Hoek van Gauss- & Sam Nujomastraat,
Grootfontein, Namibië

Kontakpersone

Leraar: Lr Collin Prinsloo (081 338 1545) Hoofouderling: Jaco Gericke (081 708 4632) Tesourier: Marie de Witt (081 739 3100)

Dienstye

Saterdae:

  • 09:30 - Voorprogram
  • 10:00 - Lesstudie
  • 11:00 - Erediens

Hulpbronne

  • Bybelstudies
  • Wat Ons Glo
  • E.G. White Boeke
  • Advent Lofliedere
  • Gesonde Leefstyl
  • Maak 'n Verskil
  • Kontak Ons

Ligging

© 2026 Grootfontein Sewende-Dag Adventistekerk. Alle regte voorbehou.